Geel & Oranje: Week 19 - Voëls en vere Deel 2

In deel 2 van hierdie interessante tema oor Voëls en vere, leer ons meer van hierdie wonderlike wêreld waarin ons vlieënde vriende voorkom.