Blou & Turkoois: Week 14 - Boeke en speelgoed

Storieboeke en speelgoed is so deel van ons kinders se lewens. Dit is opvoeders en ouers se  verantwoordelikheid om die waarde daarvan vir ons kinders te leer. Hierdie tema neem ons terug binne in die kind se milieu.