
MEER OOR ONS
Druk gerus op ons voorblad en blaai deur ons storie om meer oor Palet Kleuterskool te leer

Palet Kleuterskool bestaan al vanaf April 2004 in die Ooste van Pretoria. Ons wil graag ons kennis en ervaring met julle deel, ook in hierdie Covid-19 tyd. Ons sal alles in ons vermoë doen om julle te ondersteun en by te staan, selfs wanneer julle nie by ons kan wees nie. Hierdie platform is eksklusief vir ons Palet ouers.